Benny Hansen

Benny Hansen
Geboorte (1944-02-22)22 Februarie 1944
Sterfte 27 Augustus 1998 (op 54)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Benny Hansen (22 Februarie 1944 – 27 Augustus 1998) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Huset på Christianshavn (1970), Matador (1978), The Kingdom (1994), en Taxa (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy